Diskografie van Charles Aznavour

Hier volg die diskografie van Charles Aznavour.

Charles Aznavour het gedurende 'n loopbaan van meer as 70 jaar meer as 1,200 liedjies opgeneem in nege tale. [1] Hy was (ten opsigte van homself en andere) die skrywer of mede-skrywer van meer as 'n 1,000 liedjies. Hy het reeds meer as 180 miljoen plate verkoop, en in meer as 80 rolprente verskyn.

In hierdie artikel vind jy die volledige Franse en internasionale diskografie van Charles Aznavour, vanaf sy eerste 78 opm wat saam met Pierre Roche vir die Polydor plate-etiket gemaak is tot sy mees onlangse CDs wat vrygestel is op die EMI en Barclay Records plate-etikette.

  1. Charles Aznavour het opnames gemaak in Frans, Engels, Italiaans, Spaans, Duits, Armeens (Yes kou rimet'n tchim kidi, La goutte d'eau en Sirerk), Napolitaans (Napule amica mia), Russies (Vetchnai lioubov) en Kabyle (La bohème in a duet met Idir). Charles Aznavour Songs Catalog

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy